TRAFFIC
Gauteng
Johannesburg Nuusverslaggewer: Digitaal, Video & Netwerk
Media24
South African Rand . ZAR 200,000 - 300,000
Job Description
'n Groot media maatskappy soek 'n puik algemene joernalis om uit Johannesburg verslag te doen. Die verslaggewer moet 'n uitgebreide kontaknetwerk hê en in staat wees om stories te ontgin en verslag te doen. Ondersteunendevaardighede sluit digitale joernalistiek, fotografie en sosiale media in. Die geskikte kandidaat moet 'n geldige rybewys hê en ten minste 3 jaar as verslaggewer gewerk het. Hierdie posisie vereis ongereelde ure en kan 'n agresiewe werksomgewing insluit.
Job Overview
Date Posted
27 Feb 2026
Salary
South African Rand . ZAR
200,000 - 300,000
Location
Gauteng, Südafrika